AstraPics for Creative and Artistic Wedding Photography
AstraPics' Wedding Photography Gallery
Index Gallery Packages Contact Us Biography Wedding Countdown FAQ Gallery Clients Web Sites Trash the Dress Boudoir Links Contact Us Menu

Welkom na Ronaldo en Melanie se Huwelik 

Home | Wedding Ceremony | Wedding Reception | Wedding Party | Guest Information | Our Story | Honeymoon | Photo Gallery | Thank You | Gifts | Guest Book

 

 
Hallo daar aan al ons vriende en familie! Dankie dat julle kom inloer – ons hoop dat julle al die nodige inligting hier sal vind in verband met ons troudag.

Ons sien baie uit na ons troudag te Rosewood Wedding and Function Venue op Saterdag 19 Maart en om die spesiale dag met die mense te deel wat spesiaal vir ons is.

Ons het dié blad bymekaar opgerig sodat ons al die gelukkige oomblikke met julle kan deel soos wat ons ons nuwe lewe saam begin, veral ook vir diegene wat nie die dag saam met ons kan deel nie.

Vir die wat van ver af kom, besoek gerus die Gaste Inligting blad wat inligting bevat oor hoe om te ry en waar om te bly.

Vir die wat nog nie ons storie van gehoor het nie, gaan besoek die blad Ons Storie waar julle bietjie meer agtergrond inligting kan sien oor ons, hoe ons ontmoet het, en hoe ons by ons spesiale dag uitgekom het.

Aankondigings

Enige aankondigings aangaande ons spesiale dag sal hier gelaai word, so kom maak gereeld 'n draai, vir enige verwikkelinge oor ons daggie.

Kyk gerus rond, en moet asseblief nie vergeet om ons Gaste Boek te teken nie, dit sal baie lekker wees om van julle ietsie te hoor.

Indien julle enige navrae het, moet asseblief nie huiwer om ons te kontak nie. Jjulle kan epos na melanieronaldotroue@gmail.com of bel ons maar gerus.

Ons sien uit daarna om ons groot dag met julle te kan deel!

Met baie liefde,

Ronaldo & Melanie



Home |  Picture Gallery |  Packages |  Make a Booking |  Our Biography |  Weddings in Gauteng |  Wedding Countdown |  FAQ |  Our Portfolio |  Clients' Web Sites | Gauteng Wedding Photography | Trash the Dress |  Boudoir Photography |  ReservationsLinks |  Site Map |  Contact Us


Licentiate member of the SA Professional Photographers organisation


© 2012. All images are copyright of AstraPics  
© Every image on this site is copyright and the intellectual property of the owner. 
No image may be stored, downloaded or published in any form on any media without the prior written permission of the owner/author.
Contact

 

  AstraPics on Facebook

www.facebook.com/astrapics